Browsed by
Category: Other

MHI SUPPORTS MOVEMBER

MHI SUPPORTS MOVEMBER

 

A4_B

 

 

 

 

Movember is the month formerly known as November, where men and women across the globe join together to raise awareness for men’s health, specifically prostate cancer, testicular cancer and men’s mental health.

Jurgens Tubb

 

 

 

 

Jurgens Tubb het sy verjaarsdag gevier en is bederf deur sy dames. Baie geluk!

Laasmaand hetons begin met veranderings aan ons Ontvangs- en Konsultasieareas. Alles vorder goed en ons is baie opgewonde om eersdaags die voltooide produk aan ons kliënte te wys. Dankie vir almal se geduld met die ongerief.

Kerspakkies

 

 

 

 

Ons Kerspakkies vir MES se kliënte het ook alreeds begin arriveer. Baie dankie aan almal wat ons help om hierdie projek te ondersteun. Die sluitingsdatum vir die pakkies is 4 Desember 2015.

MHI IS ONDER KONSTRUKSIE

MHI IS ONDER KONSTRUKSIE

A4_B

MHI is besig om ‘n gedaanteverwisseling te ondergaan. Tussen die stof en die verskuiwings behou ons nog ons humorsin en bly ons oop vir besigheid.

MHI beoog om met ons nuwe kliëntevriendelike omgewing selfs ‘n beter, meer doeltreffende diens aan ons kliënte te bied.   Ons hou julle op hoogte van ons vordering.

As per previous years, we are dedicated to also give back to the community and are we once again collecting Christmas Shoe boxes for the clients of MES.

A4_inner articleMES offers a holistic service to the homeless and unemployed community. They bring hope to these “thrown away people” by offering various programs in an attempt to better their lives and secure a better future. We want them to enjoy a sense of accomplishment and be rewarded for their hard work.

MES is hosting the GROW participants’ “graduation” where they have an award ceremony and receive special Christmas boxes.

Anyone who wish to contribute to these Christmas boxes are welcome to contact Estelle Rossouw on 021 910 8432 for further information.

Together we are changing the heart of the city!