BRING OUT THE BLING – CASUAL DAY – 5 SEPTEMBER 2014

BRING OUT THE BLING – CASUAL DAY – 5 SEPTEMBER 2014

1
Casual Day is one of South Africa’s foremost fundraising for people with disabilities and is the flagship project of the National Council for Persons with Physical Disabilities in South Africa. Casual Day has become a firm favourite on MHI’s calendar and this year was no exception.

With “Bring out the Bling” as the theme for this year, our office was bedazzled with glitter, diamonds and studs, making our ladies shine!2

Personeellede het geen moeite ontsien om hulself uit te dos in hul blinkste gewade nie en ons was verras met Anelda, die glimmende feetjie, Zelda, die “ekstra bling” musiekster, Vicki, die gemaskerde discobal en Ansie, so reg vanaf Broadway se verhoog met haar skitterende hoed en lyfkous. Ansie het met die louere weggestap as die blinkste ster vir die dag!
MHI het hierdie jaar weer hul LOSLIT kaartjies gekoop deur  PST (Presentation Software Training) vir die Paarl Skool in Brackenfell.  Elke plakker wat deur die skool verkoop is, het ‘n donasie van R4 aan die skool verseker wat weer aangewend word vir die aankoop van hulpmiddels en apparate vir die leerders.

It was once again a privilege for MHI to be part of this campaign, not only to spread the fun-bling vibes in the office, but to pay it forward and contribute to the well-being of those less fortunate.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *